Thursday, November 4, 2010

NUWE Opsomming van Hoofstukke 18-36 vir EKSAMEN

The notes on Suurlemoen! have been updated. Chapters 1-17 and 37 onwards to follow as soon as possible.

Hoofstuk 18 MAL

Zane vertel vir Tiaan dat hy mal is oor Liezl
Zane tells Tiaan he's crazy about Liezl
- hy se dit oor elke tweede meisie - Tiaan glo hom nie
- he says it about every second girl - Tiaan doesn't believe him
- hulle is al twee jaar saam in die klas en hy kom dit nou eers agter
- they've been in the same class for two years and he's only realising it now
- hy't haar genooi vir 'n fliek, maar sy het gese sy kan nie
- he invited her for a movie, but she said she couldn't go
Tiaan se jy mag nie met iemand uitgaan wat saam met jou in 'n band is nie
- Tiaan says you can't date someone who's in a band with you
- as dinge skeefloop, moet een van hulle die band verlaat of mekaar nogsteeds gereeld sien
- if things go wrong, you have to either quit or see each other all the time
Zane voeg nog 'n reel in hulle boek "Die Gids" - Nommer 239 "Wees net jouself"
- Zane adds another rule to their book "The Guide" - number 239 "just be yourself"

Hoofstuk 19 LEMONADE

Meneer van Schalkwyk - die skoolhoof van Hoerskool Sentraal
Meneer van Schalkwyk - principal of Hoerskool Sentraal
Hulle het die ou orkeskamer klaar geverf - hulle moes die ou verf afskuur en nuut verf om dit te mag gebruik as 'n oefenkamer - dis vroeer gebruik as 'n stoorkamer vir die kadetorkes
They've finished painting the old orchestra room - they had to sand it and paint it to use as a practice venue - it was used to store stuff for the cadette orchestra
Bongi bring vir die groep toebroodjies en lemonade vir hulle eerste oefening
Bongri brings sandwiches and lemonade to their first practice
Tiaan kry die idee om 'n liedjie oor lemonade te maak
Tiaan gets an idea to create a song about lemonade
- hy haal 'n klomp papiere en post-it plakkers uit waarop hy idees geskryf het
- he takes out papers and post-its with ideas on them
Die een plakker se: My hart is 'n suurlemoen en jy is suiker - kom ons maak lemonade
The one says - My heart is a lemon and you are sugar - let's make lemonade
Dit is die inspirasie vir hulle eerste liedjie, Maak Lemonade
It becomes the inspiration for their first song, Maak Lemonade

Hoofstuk 20 MAAK LEMONADE

Die lirieke van die groep se eerste liedjie kom in hierdie hoofstuk voor
Lyrics of their first song appear in this chapter

Hoofstuk 21 NET VOOR ONS HELD IN 'N ZOMBIE VERANDER

Zane en Liezl het 'n afspraak om te gaan fliek
Zane and Liezl have a movie date
Tiaan is jaloers op Zane se selfvertroue - hy is nie skaam nie en het baie deursettingsvermoe
Tiaan is jealous of Zane's confidence - he's not shy and never gives up
Tiaan dink dis tyd dat hy 'n meisie kry
Tiaan thinks it's time he got a girlfriend

Hoofstuk 22 SNUFFELGIDS

Tiaan skrik in die middel van die nag wakker vanuit 'n droom - dis oggend, almal sit by die ontbyttafel en in die koerant is 'n advertensie met sy gesig en inligting op:
Tiaan wakes up during the night from a dream - it's morning, everyone's sitting at the breakfast table and in the newspaper there is an ad with his face and info
Sestien (16)
Desperaat (desperate)
Op soek na ware liefde (looking for true love)
Hou van musiek, fliek, diere en lekker geselskap (likes music, movies, animals and good company)
Meisies tussen 15 en 25 welkom (girls between 15 and 25 welcome)

Hoofstuk 23 CHROME BUNNY

Zane gaan kuier by Tiaan se huis
Zane visits Tiaan at his house
Sy afspraak met Liezl was "oukei" - sy het 'n meisiefliek gekies en hulle het nie hande vasgehou of gesoen of iets nie
He says the date was ok - she chose a chick flick and they didn't kiss or hold hands
Zane het nuus oor Meneer Marx
Zane has news about Mister Marx
- hy was in 'n band (Chrome Bunny)
- he was in a band (Chrome Bunny)
- Zane en sy ma het hom in die winkels raakgeloop toe herken sy ma hom
- Zane and his mom went shopping and ran into him and recognised him
- Hulle het net twee songs uitgebring - Queen Shirley, Breakfast at the Blue Moon
- They only released two songs - Queen Shirley, Breakfast at the Blue Moon
- Hulle is uitmekaar na hulle eerste plaat uitgekom het - niemand weet hoekom nie
- They broke up before releasing anything else - no one knows why

Hoofstuk 24 FAST FORWARD

Om in 'n band te wees, is baie vervelig
To be in a band, can be dead boring
Die groep kry 'n idee vir 'n nuwe liedjie - Van my kop af
The group gets an idea for a new song - Van my kop af
Tiaan en Liezl gaan die volgende dag by haar huis ontmoet om aan nuwe liedjies te werk
Tiaan and Liezl are going to meet at her house the next day to work on new songs
Zane kan nie gaan nie - hy kuier by sy ouma-hulle
Zane can't go - he's visiting his gran
Bongi moet in die kerk se orkes speel
Bongi has to play in her church's orchestra

Hoofstuk 25 DIE TAAL VAN TUINKABOUTERS

Dis Sondag en Tiaan gaan na Liezl se huis toe
It's Sunday and Tiaan goes to Liezl's house
Liezl jok vir haar ouers - se hulle gaan huiswerk doen
Liezl lies to her parents - says they're doing homework
Liezl se Tiaan is vreemd - hy't altyd 'n rugsak by hom:
Liezl says Tiaan is weird - he always has a backpack with him:
Hy dra sy kamera daarin
He carries his camera in it
Hy se as mens mooi foto's wil kry, moet jy altyd jou kamera by jou he
He says if you want to get good photos, you need to have a camera at all times
Hy het 'n digitale Canon kamera vir sy verjaarsdag gekry
He got a digital Canon camera for his birthday
Tiaan se dis ongelooflik hoe Liezl kan verander as sy sing - sy gromsing, heeltemal meer intens as haar oudisie-liedjie, Smells like Teen Spirit van Nirvana
Tiaan says it's amazing how Liezl changes when she sings - she grunts, much more intense than her audition song Smells like Teen Spirit from Nirvana
Liezl vra hom wat hy die graagste sou wou afneem:
Liezl asks what he would like to take a picture of the most
- Hy dink hy sal haar wil afneem
- He thinks that he would like to photograph her
- Hy se hy sal die tuinkabouter afneem - hy lyk nie of hy in die tuin hoort nie/hy lyk ook nie lus om te skuif nie/die tuinkabouter rebeleer
- He says he would photograph the garden gnome - it looks like it doesn't belong /it doesn't want to move either/it's rebelling
Die tuinkabouter was daar toe Liezl-hulle die huis gekoop het
It was there when Liezl's family bought the house
Haar ma wou daarvan ontslae raak, maar toe skop Liezl daarteen
Her mom wanted to throw it out, but Liezl fought
Tiaan se die tuinkabouter fluister vir hom - hy wil geverf word
Tiaan says the garden gnome is whispering to him - it needs to be painted

Hoofstuk 26 GIRLS ONLY

Hulle sit Liezl se viool by Van My Kop Af (hulle nuwe liedjie) en dit klink baie goed
Liezl adds a violin to Van My Kop Af (their new song) and it sounds nice
Zane vra vir Liezl om saam met hom te stap
Zane asks Liezl if he can walk with her
Bongi se hulle gaan koffie drink en dis "net meisies"
Bongi says they're going for coffee and it's "girls only"

Hoofstuk 27 EERSTE GIG

Frik wil weet hoe dit met hulle musiekgroep gaan
Frik wants to know how it's going with their band
- hy vra of hulle besig is om bekend te word
- he asks if they're becoming famous
- hy wil weet of hulle soos Westlife klink - Westlife is 'n seunsgroep wat popmusiek speel, Suurlemoen speel rock
- he wants to know if they sound like Westlife - Westlife is a boyband that plays pop music, Suurlemoen plays rock
Frik is 'n boelie en spot vir Tiaan en Suurlemoen!
Frik bullies and taunts Tiaan and Suurlemoen!
Hy sal nie normaalweg met hulle kom gesels nie
He wouldn't normally talk to them
Bongi noem vir Frik Frikkie om lelik te wees
Bongi calls Frik Frikkie to be mean
Bongi se meneer Marx wil hulle groep na skool in die musiekklas sien
Bongi says meneer Marx wants to see them in his music class after school
Bongi vra hoe gaan dit met Frik se tjellolesse - hy is in die skoolorkes
Bongi asks how Frik's cello lessons are going - he's in the school band

Meneer Marx het 'n faks gekry gerig aan die groep Suurlemoen:
Meneer Marx received a fax addressed to the group
- Hulle is ingeskryf vir die kompetisie
- They've been entered into the competition
- Die eerste uitdunrondte vind plaas op 4 September by Hoerskool Dr Viljoen se skoolsaal
- The first round will take place on 4 September at Hoerskool Dr Viljoen's school hall
- Sewe groepe het ingeskryf vir die eerste uitdunne
- Seven groups entered the first round
- Dis die eerste van vier landwye uitdunne
- It's the first of four national auditions
- Die wenners dring deur na die nasionale eindronde in die Septembervakansie
- The winners go through tot the national final in the September holidays
- Die vertoning is 18h00 vir 19h00
- The performance is 6 for 7
- Elke groep moet drie oorspronklike Afrikaanse liedjies speel
- Every group must play 3 original Afrikaans songs
- Hulle mag soveel ondersteuners saambring as wat hulle wil
- They can bring as many supporters as they want
Die volgende Maandag het die dramagroep hulle eerste optrede (Romeo en Juliet)
The next Monday is the drama group's first performance (Romeo and Juliet)
- Meneer Marx stel voor hulle tree daar op
- Meneer Marx suggests they perform there

Hoofstuk 28 ELEKTRISITEIT

Liezl het 'n oulike idee gehad vir 'n plakkaat
Liezl has a nice idea for a poster
- Die plakkaat sal hulle optrede by Romeo en Juliet adverteer by die skool
- The poster will advertise their performance of Romeo and Juliet at school
- Tiaan het in sy biografie geskryf jy kan elektrisiteit opwek met 'n suurlemoen
- Tiaan wrote in his bio that you can generate electricity with a lemon
- Liezl wil 'n plakkaat maak wat dit verteenwoordig
- Liezl wants to make a poster that signifies that
- Tiaan gebruik Photoshop hiervoor
- Tiaan uses Photoshop for this
- Hulle bel vir Bongi dat sy ook deel kan he aan die ontwerp van hulle eerste plakkaat
- They phone Bongi so she can be part of the process

Hoofstuk 29 INGEPROP

Meneer Van Schalkwyk was nie gelukkig dat hulle plakkate opgesit het sonder toestemming nie
Meneer Van Schalkwyk wasn't happy when they put up posters without permission
Meneer Marx het gese hy het toestemming gegee
Meneer Marx said he gave them permission
Hy stel voor dat hulle hulself op 'n kassetspeler opneem om te hoor hoe hulle klink
He suggests that make a cassette recording of themselves to hear how they sound

Hoofstuk 30 OP TAPE

Hulle luister na die opname van Maak Lemonade
They listen to the recording of Maak Lemonade
Zane wil sy kitaar huis toe vat om te gaan oefen
Zane wants to take his guitar home to go practice
Hy neem die oefenkamer se sleutel sodat hy die volgende oggend voor skool sy kitaar kan gaan bere
He takes the practice room's key so he can put it back the next morning before school

Hoofstuk 31 PSYCHO BOB EN WILLEM

Psycho Bob en Willem is die platejoggies van die skoolradiostasie
Psycho Bob and Willem are the DJ's of the school radio station
Hulle se hulle het tweede pouse 'n Eksklusiewe Onthulling
They say that have an Exclusive Unveiling at second break
Skoolkinders stem vir hulle top drie op die radiostasie
Kids vote for their top three on the radio station
Sekere musiek is verban, soos Jack Parow, dan vervang hulle dit met heilsame Afrikaanse treffers
Some music is banned and are replaced by wholesome Afrikaans hits
Frik kom vra wat hulle dink die verrassing/onthulling is
Frik comes and asks what the surprise/unveiling might be
Die verrassing is: Maak Lemonade speel op die radiostasie
The surprise it: Maak Lemonade plays on the radio station
Iemand het die kassetopname vir Psycho Bob en Willem gestuur
Someone sent it to Psycho Bob and Willem
Die groep vermoed dit was Frik van Tonder
They suspect it was Frik
Zane het die oefenkamer oopgelos daardie oggend toe hy sy kitaar gaan bere het - dis waarskynlik hoe Frik ingekom het
Zane left the practice room open after putting his guitar room that morning - that's probably how Frik got in

Hoofstuk 32 SKADEBEHEER

Bongi se hulle gaan niks aan Frik doen nie
Bongi says they won't do anything to Frik
- hulle gaan hom terugkry wanneer hy dit die minste verwag
- they will get him back when he least expects it
Die kinders spot hulle wanneer hulle gaan aantree in rye
- Kids mock them when they go to line-up

Hoofstuk 33 TOILETTREFFER

Iemand in een van die toilethokkies neurie Maak Lemonade
Someone in one of the toilet bays hums Maak Lemonade
Tiaan hoor dit en is baie opgewonde
Tiaan hears it and is very excited
Maak Lemonade is nommer een op die skoolradiostasie - die skoolkinders het die vorige dag vir hulle gestem
Maak Lemonade is number one on the school radio station - the kids voted for them the previous day

Hoofstuk 34 WISKUNDE EN 'N JACKPOT-VRAAG

Tiaan doen Wiskunde-huiswerk en speel met sy sakrekenaar
Tiaan does Math homework and plays with his calculator
Tiaan bel vir Liezl - hy se hy onthou hulle wou T-hemde maak en dit weggee as pryse
Tiaan phones Liezl - he says he remembers they want to make T-shirts and give them away as prizes
Hy se hy het 'n paar idees waaraan hulle kan werk en nooi haar oor
He says he has a couple of ideas they can work on and invites her over
Sy se eers sy kan nie kom nie, maar se dan sy kan - sy het eers gese sy het iets aan die gang
She initially says she can't come, but then says she can - she first said she had something to do
Later vind ons uit sy moes saam met Zane gaan koeldrank drink het, maar het hom toe laat weet sy kan nie sodat sy na Tiaan kan gaan
Later we find out that she was supposed to go drink cooldrink with Zane, but went over to Tiaan's instead

Hoofstuk 35 GREAT

Hulle ontwerp T-hemde - hulle gaan dit Suurlemoen-T's noem (soos suurlemoentee)
They design T-shirts - they are going to be called Suurlemoen T's (like lemon tea)
Tiaan se pa het aangebied om vir die eerste 10 T-hemde te betaal - hy ken iemand by die werk wat dit goedkoop kan doen - hy voel skuldig omdat hulle die groep uit die garage geskop het
Tiaan's dad offered to sponsor the first 10 - he knows someone from work who can make them for cheap - he feels guilty for kicking them out of the garage
Liezl se Tiaan is amazing net as Zane instap - Zane is baie kwaad en draai om en loop
Liezl says Tiaan is amazing just as Zane walks in - Zane is very angry and storms out
Tiaan voel baie skuldig, want hy kuier saam met die meisie van wie sy beste vriend baie hou
Tiaan feels guilty because he's hanging out with the girl his best friend likes

Hoofstuk 36 STILSTUIPE

Zane praat nie met Tiaan nie - hy het hom probeer bel, maar sy ma het gese hy wil nie met hom praat nie
Zane's not talking to Tiaan - he tried to phone him, but his mom says he doesn't want to talk to him
Liezl vermy vir Tiaan en Zane by die skool
Liezl avoids them both at school
Bongi se hulle sal die middag se oefening moet afstel
Bongi suggests they cancel that day's practice
Bongi stel voor hulle gebruik die tyd om dinge uit te praat
She suggests they use the time to talk things out
Tiaan en Zane hou albei van Liezl - liefdesdriehoek
Tiaan and Zane both like Liezl - love triangle
Hy skryf redes neer hoekom hy op Liezl verlief kan wees/hoekom hy nie op Liezl verlief kan wees nie
He lists reasons why he could be in love with her/couldn't be in love with her